Christus handhaaf die waarheid in sy kerk met sy Woord : skrifstudie Grove, A.H.,Die Kerkblad, 112, 48-49 (2009), publicationName = "Gereformeerde Kerke Suid Afrika (GKSA)", issn = "0023-0596", abstract= " Die gedagtegang van die boodskap aan die gemeente in Pergamum is kortliks : Christus, wat die swaard (2:12) het, ken die omstandighede van die gemeente (naamlik dat hulle woon waar ook Satan woon, 2:13), en dat hulle hul aan godsdienstige vermenging skuldig maak (2:14-15). As hulle hul nie van hierdie sonde bekeer nie, dreig Christus dat Hy hulle sal teëstaan met die swaard van sy mond (2:16). In die dreigement (2:16) bring Christus die swaard-motief van die selfbekendmaking in 2:12 weer na vore." language="Afrikaans", type="Journal Article"