1887

n Die Kerkblad - Goedhartigheid ... die sesde aspek van die vrug van die Heilige Gees : fokusartikel

Volume 112, Issue 3229
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In een van sy geskrifte maak Desiderius Erasmus (tydgenoot van Luther) die opmerking dat jy nie veroordeel sal word as jy nie bewus is van die feit dat die Gees van die Vader en Seun uitgaan nie, of dat jy ook nie veroordeel sal word as jy nie weet of die Seun een of twee beginstadiums gehad het nie, maar dat jy beslis nie veroordeling sal ontsnap as jy nie die vrug van die Gees in jou lewe bevorder en uitlewe nie. Die punt wat Erasmus maak, is dat die vrug van die Gees 'n baie belangrike deel van elke gelowige se lewe moet wees.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3229/EJC58305
2009-11-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error