1887

n Die Kerkblad - Geduld ... die vierde aspek van die vrug van die Heilige Gees : fokusartikel

Volume 112, Issue 3229
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die vierde bestanddeel in die vrug van die Gees is geduld, lankmoedigheid. Geduld dra by tot die uitnemende geur en smaak en aantreklikheid van die unieke, perfekte, lewensomvattende vrug van die Gees. Skerp teenoor die bose werke van die vlees wat onder andere vyandskap, twis, jaloersheid, toornigheid, naywer, tweedrag, partyskap, afguns en moord inhou, staan die kosbare gawe van geduld.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3229/EJC58307
2009-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error