1887

n Die Kerkblad - Ds. Dirk Postma se rapporte aan Nederland : van oraloor

Volume 112, Issue 3230
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ds. Dirk Postma het vanaf sy vertrek uit Nederland op 22 April 1858 gereeld rapporte aan die Sinodale Kommissie van die Christelik Afgeskeie Gereformeerde Kerk gestuur. In sy dagboek meld hy op 8 Junie 1859 dat hy die vyfde rapport afsluit. Van hierdie rapporte is gepubliseer in die boek van ds. Dirk Postma (Jnr), "" (1905:52-192). Die probleem met bogenoemde publikasie is egter dat die rapporte aangevul word met ander feite en dit soms moeilik is om die oorspronlike te identifiseer. In die navorsing oor die ontstaan van Geref. Kerk Potchefstroom, wat ook uitgebrei is na die ontstaan van ander gemeentes in die Suid-Afrikaanse Republiek in die jare 1859 tot 1862, is 'n intensiewe soektog na die oorspronklike verslae geloods. Die soektog is met sukses bekroon toe die verslae opgespoor is in die argief in Utrecht, naamlik . Dit is hier vir 150 jaar veilig bewaar.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3230/EJC58329
2009-12-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error