1887

n Die Kerkblad - Vrede en liefde : fokusartikel

Volume 112, Issue 3230
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ek wil graag vrede vir my gemoed hê. Klink dit dalk bekend? Wanneer die vraag in die kies rondgerol word, ontstaan vrae. Wil mense dalk met rus gelaat word? Moet daar geen oproer en geen geweld in hierdie wêreld wees nie? Moet alle misdadigers en boosdoeners in een oomblik tot oorgawe gedwing word? Dui vrede vir die gemoed moontlik op 'n tyd waarin dit op stoflike gebied met my voor die wind moet gaan? Bestaan daar met ander woorde vrede indien daar geen arbeidsonrus, stakings en strydpunte is nie? Kan daar dus vrede wees met die vlamme geblus, maar die diep smeuling is nog daaronder? Ons weet immers dat om nie in vrede met ander mense te lewe nie, neerkom op onvrede met God.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3230/EJC58341
2009-12-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error