1887

n Die Kerkblad - Vrede en waarheid : fokusartikel

Volume 112, Issue 3230
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Soms hoor ons dat mense sê dat hulle "ter wille van die vrede" iets nie gesê het nie. Hulle moes dit eintlik gesê het, maar ter wille van die goeie verhouding met die ander persoon het hulle liewers daaroor stilgebly. In ons omgang met mense kom ons in situasies waar ons kan swyg ter wille van die vrede tussen ons. Dit wat ons verswyg, weeg nie altyd swaar genoeg om die vrede tussen ons te versteur nie.


Baie keer mag ons egter nie swyg nie, omdat dit wat gesê moet word, eenvoudig te belangrik is. Ons mag nie "ter wille van die vrede" swyg oor die waarheid van God se Woord nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3230/EJC58342
2009-12-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error