1887

n Die Kerkblad - Die dag toe die preekstoel my afgegooi het : laastens ...

Volume 112, Issue 3231
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As gemeentelede Sondae in die kerkgebou bymekaarkom, is die atmosfeer gewoonlik eerbiedig en gewyd met orrelspel wat die ruimte vul. Lidmate sit meestal doodstil in afwagting dat die erediens moet begin, en kyk strak na vore waar die preekstoel stil en rustig staan. Omdat Woordbediening die belangrikste faset van die gemeentelike aktiwiteite is, neem die preekstoel die fokuspunt van die kerkgebou in. Dit lyk so rustig en stil daar dat mense nie verkwalik word as hulle dink dit is die veiligste plek in die kerkgebou nie. Dominees kan in 'n mindere of meerdere mate vertel wat hulle ervaring op die spreekstoel is om aan te toon dat dit nie so rustig, stil en veilig is nie. Ek wil van twee geleenthede vertel.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3231/EJC58347
2010-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error