1887

n Die Kerkblad - Projek "Care Centre"
Aalsmeer bring en ontvang hulp in Suid-Afrika

Volume 112, Issue 3231
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Nege jaar lank het die droom my nie gelos nie. Toe word dit waarheid. Gedurende Julie 2009 het 'n groep van 22 jongmense (18 - 30 jaar oud) vanuit Aalsmeer, Nederland (teenaan Amsterdam), vir drie weke na Suid-Afrika gereis vir 'n hulpprojek.


Daar was meer as een doel hieraan verbonde. Noem dit 'n na-buite-gerigte en 'n na-binne-gerigte doel. Diakonaal-missionêr en gemeente-opbou. Eenvoudig gesê, wou ons mense gaan dien, maar ook die jongmense van ons eie gemeente aan mekaar en aan die gemeente bind deur hulle toe te rus vir hulle taak as amp van die gelowige en as toekomstige leiers van die gemeente. Christus het ons geleer dat dit gedoen word deur te dien en die minste te wees.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3231/EJC58357
2010-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error