1887

n Die Kerkblad - Die stem van emeriti : aktueel

Volume 112, Issue 3231
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op Woensdag 21 Oktober vanjaar het 'n aantal afgetrede predikante en hulle vrouens asook predikante-weduwees van Pretoria in die kerksaal van die Geref. Kerk Rietvallei vir middagete saamgekom het. Die geleentheid is gereël deur Frieda Duvenage, Trien Minnaar en Leona Venter, met hulle mans as raadgewers. Daar is gesellig saam verkeer, gesels oor die ou dae en humoristiese insidente vertel. Die ondertoon van die byeenkoms was egter dank aan die Here vir sy genade en liefde, Hy wat mense roep en gebruik in sy kerk en koninkryk. Dit was heerlik om mekaar weer te sien en saam te verkeer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3231/EJC58359
2010-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error