1887

n Die Kerkblad - Om God-erend te wees : besinning

Volume 112, Issue 3231
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die gemeente waar ek lidmaat is, het ons vir 'n paar maande stilgestaan by die roeping om te verander om toenemend God te eer. Ek wil graag vertel hoe ek dit verstaan.


Die eerste is dat die woorde "God-erend" ons aandag op God rig en weer bevestig dat daar 'n verhouding tussen tussen my en God bestaan. Hierdie verhouding is die belangrikste ding in my lewe en dit bepaal al die ander dinge waarmee ek besig is. Die verhouding tussen my en God is 'n band wat tussen God en my bestaan en wat God self tot stand gebring het. In hierdie band gaan dit om God self en dat Hy my ken en Hy Hom aan my bekendmaak sodat ek Hom ook ken. Dit gaan nie hierin oor dinge soos die kerklike leerstellings of die kerklike organisasie nie, maar oor die verlange na God self en om in Hom rus te vind.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3231/EJC58361
2010-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error