1887

n Die Kerkblad - Die noodsaak vir ware eenheid in die GKSA

Volume 112, Issue 3232
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die kerk het dwarsdeur die geskiedenis gepoog om op verskeie maniere strukturele eenheid teweeg te bring - dikwels ten koste van geestelike eenheid. Uit hierdie pogings het twee strominge ontwikkel. Die een was om die kerk te verenig op die grondslag van die fundamentele waarhede van die Christelike geloof. Die ander was om deur 'n akkommoderende benadering - deur middel van organisasies, rade en alliansies - sodanige waarhede te kompromiteer ten einde 'n kunsmatige eenheid in die kerk te bewerk.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3232/EJC58382
2010-02-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error