1887

n Die Kerkblad - Ek wil weet hoe ...
ek God se wil kan ken en die regte besluite in my lewe kan neem : fokusartikel

Volume 112, Issue 3233
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wat 'n vraag om te vra! Met die eerste oogopslag na hierdie tema tref die geweldige grootheid van God se wil jou só hard dat jy vir 'n oomblik huiwer om verder te skryf. Kan ons as mense ooit God se wil ken? Ek het mos 'n onvermoë om dit enigsins op hierdie terrein te waag! Die gedeelte in Jesaja 55:8 en 9 skiet my binne, waar God duidelik sê dat sy gedagtes en wil nie soos ons s'n is nie, omdat Hy God is en ons mense.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3233/EJC58415
2010-03-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error