1887

n Die Kerkblad - Geloofsvolwassenheid : hoofartikel

Volume 112, Issue 3233
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Gelowiges word opgeroep om in hulle denke nie kinders te wees en te bly nie, maar volwasse te word (1 Kor 14:20). Paulus bid vir onderskeidingsvermoë by die gelowiges (Fil 1:9-11). Onderskeidingsvermoë beteken dat die gelowige in die daaglikse lewe tussen goed en sleg, reg en verkeerd, belangrik en onbenullig sal kan onderskei. Hy bid dat die gelowiges "sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling". Die Kolossense word bemoedig om te strewe "na diep en volledige insig" (Kol 2:2). Paulus en Timoteus het die boodskap van Christus aan almal wat wou luister, verkondig, "sodat ons elke mens tot geestelike volwassenheid in Christus kan bring" (Kol 1:28).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3233/EJC58424
2010-03-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error