1887

n Die Kerkblad - Die kerkbegrip van prof. (ds.) Dirk Postma : diskussie

Volume 113, Issue 3235
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Het ons verlede jaar die 150-jarige bestaan van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika herdenk, of van enkele Gereformeerde Kerke wat in 1859 ontstaan het? Ds. Petrus Venter is korrek dat besinning oor kerkbegrip van groot belang is. Ruimte ontbreek om in een artikel alles oor ds. Dirk Postma se kerkbegrip te behandel. Uiteindelik handel dit oor veel meer as net vier jaar (1859 of 1863) of kerkbegrip, want die geskiedskrywing staan op grond van die negende gebod onder die verpligting om na die waarheid te soek, omdat God 'n God van waarheid is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3235/EJC58467
2010-05-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error