1887

n Die Kerkblad - Skynbaar onskuldige versoekings kan tot groot rampe lei : fokusartikel : versoekings

Volume 113, Issue 3235
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In hierdie Skrifgedeelte lees ons van die drie swaar versoekings wat die duiwel oor Jesus gebring het in die woestyn, pas nadat Hy in die Jordaanrivier gedoop en met die Heilige Gees as die Messias gesalf is. Ons kom hierin op merkwaardige gegewens af, want in Matteus 4:1 lees ons dat Jesus deur die Gees in die woestyn gelei is met die doel om deur die duiwel versoek te word. Wat sou tog die bedoeling daarmee wees? Waarom sou dit vir Jesus nodig wees? Waarom sou 'n Vader wat pas by die Jordaan uit die hemel gesê het "Dit is my geliefde Seun in Wie Ek 'n welbehae het" so-iets oor sy Seun wil bring?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3235/EJC58475
2010-05-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error