1887

n Die Kerkblad - Beginsels ... paaie in die hart : fokusartikel

Volume 113, Issue 3236
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Paaie in die hart, of gebaande weë in die hart, soos ons die uitdrukking in Psalm 84:6 vertaal - sou dít nie 'n gepaste metafoor of beeld wees waarin die nadenke oor "ons beginsels" in die lig van die Skrif kan saamtrek nie? Natuurlik : dit is nie 'n "definisie" in terme van die menslike rede soos deur voorstanders van 'n humanistiese Verligtingsdenke vereis sou word nie. Daarteenoor : Het die groot Christendenker en - wetenskaplike Blaise Pascal dan verniet, in die 17de eeu al, gesê : "Die hart het sy redes waarvan die rede nie weet nie"?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3236/EJC58514
2010-06-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error