Die naald se oog : briewe van ons lesers ... Coetzee, Dries,Die Kerkblad, 113, 45 (2010), publicationName = "Gereformeerde Kerke Suid Afrika (GKSA)", issn = "0023-0596", abstract= "In Markus 10:25 lees ons : "Dit is makliker vir 'n kameel om deur die oog van 'n naald te kom as vir 'n ryke om in die koninkryk van God te kom." Baie van ons het seker al oor hierdie uitspraak in die Bybel nagedink. Hoe bring 'n mens twee sulke uiteenlopende sake soos 'n kameel en die oog van 'n naald bymekaar?" language="Afrikaans", type="Journal Article"