1887

n Die Kerkblad - Ds. AH (Braam) le Roux : 1951 - 2010 : in dankbare herrinnering ...

Volume 113, Issue 3237
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar is min mense van wie 'n mens met reg kan sê dat hulle onder die grotes in die koninkryk van God gereken kan word. Daarby moet 'n mens ook nie vergeet nie dat wat in die oë van die mense groot is, dikwels in God se oë nietig is, en wat by mense nie gereken word nie, deur God "groot" genoem word. Wat my eie kennisse onder die mense betref, sou ek hierdie nederige dienskneg van die Here wou uitsonder om hom "groot" te noem. Die ewigheid sal openbaar wat hy in die koninkryk van God beteken het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3237/EJC58531
2010-07-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error