1887

n Die Kerkblad - My verhouding met ... my landgenote : fokusartikel

Volume 113, Issue 3237
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Suid Afrika is 'n land met 'n groot diversiteit van volke, tale en kulture. Dink maar aan die 11 amptelike landstale. Die volkslied wat bestaan uit vyf tale : Xhosa, Zoeloe, Noord-Sotho, Afrikaans en Engels. Breedweg gesien, is daar die Afrikakultuur teenoor die Westerse kultuur. Hier is 'n ryke verskeidenheid van Afrikavolke met hulle kulture en godsdienste, asook 'n ryke verskeidenheid van Westerse volke met hulle kulture, soos Nederlanders, Engelse, Duitsers ensovoorts. Ons het ook Oosterse volke soos Indiërs, Chinese, Japannese, ensovoorts. Hier is soveel verskillende volkere, en tog het God ons in een land geplaas, ons is landgenote.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3237/EJC58548
2010-07-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error