1887

n Die Kerkblad - Plant 'n boom vir 'n kind vir 'n groener toekoms : aktueel

Volume 113, Issue 3238
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die skeppingsverhaal sê dat God bevind het sy skeppingswerk is goed. Deesdae word daar wêreldberade gehou oor die probleem van aardverwarming en die gevolge daarvan vir die aarde en sy bewoners. Die mens staan aangekla oor sy te swaar koolstof-voetspoor, oor onbedagsaamheid en onnadenkendheid betreffende sy leefstyl en die gebruik van hulpbronne. God het die mens aangestel om die leefbare en bewoonbare aarde wat Hy geskep het, te bewerk en te versorg, om te heers. Dis 'n verantwoordelike taak.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3238/EJC58560
2010-08-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error