1887

n Die Kerkblad - Skisofrene kerkbegrip in en na die Reformasie : diskussie

Volume 113, Issue 3238
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Skisofrene kerkbegrip beteken dat die begrip of woord "kerk" sondermeer met twee totaal verskillende betekenisse gebruik word. Die Reformasie proklameer die norm sola scriptura. Daarom moet die kerkbegrip met die Skrif ooreenkom. Volgens 1 Timoteus 3:1-4 is die sigbare kerk 'n "huisgesin van God". God is immers ons Vader wat in die hemel is. Iemand wat in sy huisgesin "opsiener" (episcopos) kan wees, moet in sy gewone huisgesin homself as vader bewys het. Die Skrif en vroeë kerke ken nie 'n gemeente of kerk as formele struktuur met "ampte" en "ampskwalifikasies" of pligstaat nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3238/EJC58562
2010-08-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error