1887

n Die Kerkblad - Hou op om vir jou predikant te bid ... terwyl jy op hom en sy gesin kniel : diskussie

Volume 113, Issue 3238
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Hierdie opskrif het hopelik jou aandag getrek. Ons word gereeld opgeroep om ons predikante en die bediening in die algemeen in ons gebede te dra, en so deur ons voorbidding ook ons predikant te ondersteun, sodat hy die Woord suiwer vir ons kan bring en sy roeping kan volvoer. Maar hoe gereeld bid ons vir ons predikant (en somtyds onthou ons darem van sy gesin ook) terwyl ons met beide knieë direk op hulle kniel?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3238/EJC58563
2010-08-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error