1887

n Die Kerkblad - Verootmoediging (1) : God se oordeel oor Edom : skrifstudie

Volume 113, Issue 3240
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dis verskriklik hoe dit die afgelope jare in die land gaan. Meer as 20 000 mense word per jaar wreedaardig vermoor. As 'n hele dorp van 20 000 inwoners gewelddadig uitgewis sou word, sou die hele wêreld daaroor in rep en roer wees en dit as 'n barbaarse menseslagting bestempel. Waar dieselfde getal mense egter oor die bestek van 12 maande vermoor word, en dit nie almal op een plek nie, maar verspreid oor die hele land, is die reaksie baie minder en is dit selfs moeilik om die owerheid én die wêreld daarbuite se aandag op dié probleem gevestig te kry! Dié moorde raak alle gemeenskappe, wit en swart, stedelik en plattelands, oud en jonk.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3240/EJC58615
2010-10-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error