1887

n Die Kerkblad - Johannes Hus en hoe die Here hom in sy diens gebruik het : fokusartikel

Volume 113, Issue 3240
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Johannes Hus (1372-1415) was 'n Tsjeggiese hervormer en martelaar wat in Bohemië werksaam was. Hy is gebore vanuit 'n baie arm familie wat in 'n klein dorpie in Husinec, Bohemië, gebly het. Ondanks sy arm afkoms slaag hy daarin om aan die Universiteit van Praag te gaan studeer, waar hy in 1396 as 'n Meester in die Kunste kwalifiseer. In 1400 word hy tot priester verordineer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3240/EJC58621
2010-10-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error