1887

n Die Kerkblad - Natuurwetenskaplike kennis en Genesis 1 : diskussie

Volume 113, Issue 3241
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die primêre doel van God se Woord is nie om aan ons te vertel hoe die natuur werk nie. Waarom sou God aan ons dinge openbaar as ons dit self kon uitgevind het, byvoorbeeld deur die wetenskaplike metode? God wil deur sy Woord aan ons inligting oor dinge gee wat ons nie op 'n ander wyse kan bekom nie, soos dat God alles geskep het, dat God man en vrou na sy Beeld geskep het, dat die mens in sonde verval het, dat God ná die sondvloed sy verbond met die mens hernu het, dat die mens deur Christus se lyding en kruisiging met God versoen is en dat die verloste mens op grond van die opstanding en hemelvaart van Christus die hoop het op 'n nuwe, verheerlikte lewe ná Christus se wederkoms en herskepping van hemel en aarde. Hierdie eenmalige gebeurtenisse kan nie deur die wetenskaplike metode ontdek word nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3241/EJC58639
2010-11-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error