1887

n Die Kerkblad - Skepping of evolusie : diskussie

Volume 113, Issue 3241
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die debat oor skepping en evolusie is van die grootste belang. Ons moet besef dat ons uitkyk op die lewe, ons lewens- en wêreldbeskouing, bepaal word daardeur wat ons glo oor ons oorsprong en ons bestemming. As ons willekeurige prosesse en toevallighede in die plek van God en sy regering van die wêreld aanvaar, dan mis ons nie net ons doel nie, maar bestaan daar ook geen basis meer vir reg en verkeerd nie. Dan bepaal jy self wat jy gaan doen en maak jy self jou eie reëls. Daarom moet moraliteit by aanvaarding van die evolusionistiese lewens- en wêreldbeskouing agteruitgaan. Daarom dat die mens wat God nie meer ken en dien nie dit so gerieflik vind om die evolusionistiese filosofie as sy lewens- en wêreldbeskouing te aanvaar.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3241/EJC58641
2010-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error