1887

n Die Kerkblad - Die probleem van "in sonde ontvang en gebore" in die doopsformulier : briewe

Volume 113, Issue 3242
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As voormalige onderwyser en dosent in Afrikaans let ek steeds op die korrekte gebruik van ons taal - mondeling sowel as skriftelik. Wanneer ek die sinsnede "in sonde" hoor of lees, in watter konteks ook al, het dit vir my dieselfde betekenis van die byvoeglike naamwoord, byvoorbeeld "sondige daad", of die bywoord "lewe sondig". Vergelyk: "Die twee lewe in sonde."

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3242/EJC58681
2010-12-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error