1887

n Die Kerkblad - Ek erken ... my sondebesef bekommer my - wat staan my te doen? : fokusartikel

Volume 113, Issue 3244
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ek onthou hoe 'n klomp van ons predikante gekraai het van die lag. Ons het saam na 'n prediker (as ek reg onthou, Carlos Ortiz) geluister wat (tipies in ongereformeerde styl!) vertel van sy gebreklike hoender - die stomme ding is met een voet vorentoe en die ander agtertoe gebore. Om te loop en skrop, was 'n missie: een tree vorentoe, een agtertoe; vorentoe, agtertoe. So al wiegende op die preekstoel, verduidelik die prediker, lyk ons lewe as ons met een been in die bedeling "onder die wet" en met die ander in die bedeling "onder die Gees" probeer lewe.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/113/3244/EJC58730
2011-03-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error