1887

n Die Kerkblad - Kerklike bediening in die Oos-Vrystaat : gemeentebeeld

Volume 114, Issue 3245
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die eeufees van die Geref. Kerk Lindley het geleentheid gebied vir terugkyk en vorentoe kyk. Die gemeente met sy ongeveer 40 lidmate kon byna 300 oudlidmate en belangstellendes met groot toewyding, entoesiasme en keurigheid ontvang. Wie sal ooit kan meet watter invloed hierdie klein gemeente oor vyf geslagte in hierdie deel van die wêreld en landwyd gehad het? Die groot Geskiedenismaker sal alleen weet wat sy plan en doel met die gemeente was en is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3245/EJC58748
2011-04-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error