
Full text loading...
Die jaarlikse begroting is in Februarie 2011 deur die Minister van Finansies aan die parlement voorgehou. Een deurlopende draad deur die begroting is dat dit gegaan het om welvaartskepping en voorspoed vir die burgers van die land. Ons mag ons verheug in die welvaart en finansiële suksesse en vooruitgang. Die gelowige sien daarin die versorgende hand van God die Vader. Gelowiges moet egter waaksaam wees dat hulle balans behou tussen geestelike en materiële dinge en waak teen 'n materialistiese lewensinstelling.
Article metrics loading...