1887

n Die Kerkblad - Pelgrimsreis na Jerusalem ... die stad van vrede en geveg! : van oraloor

Volume 114, Issue 3248
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wat 'n voorreg om Israel te besoek! Ons het op 25 Februarie 2011 op die vliegtuig geklim, onwetend wat op ons pelgrimsreis na Jerusalem wag. Ons was 'n groep van 18 met as toerleier ds. Malan van Rhyn. Dit was 'n voorreg wat jy vir geen mens met woorde kan beskryf nie. Ons het daar aangekom, moeg na die lang vlug. Opgewonde soos 'n kind wat op pad is om 'n persent te kry, maar nog nie presies weet wat dit is nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3248/EJC58830
2011-07-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error