1887

n Die Kerkblad - Wat God deur die profeet Joël gesê het : Skrifstudie

Volume 114, Issue 3249
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die einde van die wêreld was in Mei vanjaar baie in die nuus gewees, met die voorspelling dat dit op 21 Mei sou plaasvind. Toe daar dié dag niks gebeur nie, is die nuwe datum volgens die voorspellers aangepas na Oktober vanjaar. Tog het mense nie veel waarde geheg aan die voorspelling van 21 Mei nie en ook nie aan die nuwe datum nie, al is daar so baie tekens in die wêreld wat 'n mens moet laat dink, soos die aardbewings van die afgelope tyd en oorloë en ander natuurrampe waarvan Jesus in sy profetiese rede gepraat het - en al is dit by die dag al duideliker dat die wêreld nie meer so 'n veilige plek is om te wees nie en die wêreld inderdaad op 'n groot katastrofe afstuur.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3249/EJC58856
2011-08-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error