1887

n Die Kerkblad - Die lewende belydenis : redaksioneel

Volume 114, Issue 3249
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As van 'n belydenis gepraat word, dink lidmate aan hulle katkisasiedae. In die katkisasiejare het elke verbondskind met die belydenis van die kerk te doen. Dan leer jy die Twaalf Artikels en die betekenis daarvan, asook die Heidelbergse Kategismus, die Nederlandse Geloofsbelydenis en die Dordtse Leer reëls. Elke Sondag bely jy saam met die gemeente die Apostoliese Geloofsbelydenis. Dit is hoe ver lidmate se kennis van en betrokkenheid by die belydenis gaan.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3249/EJC58866
2011-08-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error