1887

n Die Kerkblad - Ek wil weet ... watter sin daar in lyding is : fokusartikel

Volume 114, Issue 3253
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Gaan staan net vir 'n oomblik stil en kyk rondom jou: Maak jou oë wyd oop! Wat sien jy raak? Wat lees jy in die koerante? Nog 'n voertuig wat gekaap is? Nog geweld waar onskuldiges omgekom het ... 'n eensame vrou wat strak voor haar uitdrukkingsloos staar, waarheen weet jy nie? 'n Stoet op pad na die kerkhof om 'n geliefde se liggaam te ruste te lê? 'n Jong seun by 'n parkeerarea wat besig is om 'n asdrom te deursoek, miskien net vir 'n krummeltjie brood om sy liggaam aanmekaar te hou?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3253/EJC58968
2011-12-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error