1887

n Die Kerkblad - Broederliefde - eienskappe van 'n godvrugtige lewe : interpersoonlike verhoudinge in ons geloof : fokusartikel

Volume 114, Issue 3254
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dis 16 Desember. Ek sit saam met Freddie Shokane in my tuin onder die groot wilgerboom in die hoek van die erf. Ons drink 'n bier saam terwyl die kole stadig regkom vir die braaivleis. Alhoewel ek hom saam kerk toe genooi het, wou hy nie saamgaan vanoggend nie. Hy wou graag die gras kom sny voor hy met vakansie gaan. "Wat gaan jou pa sê as hy Kersfees kom kuier en die gras is so lank? Ek eet nie saam met jou voor ek dit nie gesny het nie!" was min of meer sy woorde. Ek kon hom nie anders oortuig nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3254/EJC58997
2012-02-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error