1887

n Die Kerkblad - Ons kerklike tydskrifte : Sinode 2012

Volume 114, Issue 3255
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika is ons bevoorreg om vier kerklike tydskrifte gereeld te kan uit gee. Die verskyning, formaat, inhoud en samestelling van hierdie tydskrifte het oor die jare baie verander om steeds bekostigbaar, aktueel en kreatief te wees. Oor die jare bly die grootste problematiek van ons tydskrifte die hoeveelheid intekenare. Gereeld bedreig lae intekenaargetalle die voorbestaan van ons tydskrifte. Daarom word lidmate en gemeentes aangemoedig om die saak van ons kerklike tydskrifte aktief te ondersteun. Reeds in 1904 besluit die "Algemene synodale kerkvergadering" insake : "Deze Synode beveelt sterk aan het lezen van het Kerkblad in die Gereformeerde Kerk ..." Onder die Deputate Kerklike Tydskrifte word tans uitgegee: en .

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3255/EJC59020
2012-03-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error