1887

n Die Kerkblad - Sinodebesluite - nog 'n laag stene in die opbou van Christus se kerk : uit die Woord

Volume 114, Issue 3255
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Elke gelowige se woorde en dade, elke geslag se motivering en toewyding, elke Algemene Sinode se besluite dra by tot die voortbestaan en behoud van die kerk van Christus. Petrus gebruik die beeld van die kerk as 'n gebou. Gelowiges se vrug van hulle bestaan en die eindresultaat van hulle lewe saam met mekaar as kerk word deur Jesus Christus ingemessel om tot een groot geestelike huis opgebou te word. So ontvang God die lof en eer wat Hom toekom.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3255/EJC59034
2012-03-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error