1887

n Die Kerkblad - Blydskap wat van die Heilige Gees af kom : besinning

Volume 115, Issue 3257
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is egter nie hoe die Here dit wil hê nie. Sy wil is dat ons gelukkig en vol vreugde moet wees. Daarom het Hy vir ons sy Heilige Gees gegee sodat ons die vrug van sy Gees se werk in ons kan dra. Vreugde is 'n emosie wat 'n mens as reaksie op die werk van die Heilige Gees in jou ervaar. Dit is 'n vrug van die Heilige Gees (Gal. 5:22). In die Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 1 bely ons dat God "die alleroorvloedigste fontein (is) van alles wat goed is". Ook van vreugde.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3257/EJC120070
2012-05-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error