1887

n Die Kerkblad - Hoe lieflik is die LIG! 'n Verkenning van die dieptevlak van die homiletiese proses : boekbespreking

Volume 115, Issue 3258
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Fritz de Wet toon in hierdie belangwekkende boek dat die toneel waarin prediking vandag plaasvind, die afgelope paar dekades ingrypend verander het. In die Suid-Afrikaanse konteks is dit nie alleen die impak van diepgaande sosiopolitiese veranderings wat verwerk moet word nie, maar daar word ook te doen gekry met die invloed wat drastiese veranderings in die Westerse kultuur meebring, vir die prediker en die hoorder. Mense wat na die prediking luister, beskou hulleself nie meer as passiewe hoorders wat alles gelate moet aanvaar nie. Hoorders het allergies geraak vir woorde wat hulle op die oog af in 'n rigting wil dwing en vir hulle oorvereenvoudigde antwoorde wil gee op sake wat deur hulle beleef word as nie so eenvoudig nie. Prediking kan deur hoorders as die oordra van dorre stellings en redenasies beleef word, sonder dat daar aan hulle geleentheid gegee word om die Woord vernuwend in hulle lewens toe te pas. Daar het dus 'n groot verskuiwing na die kant van die hoorder en sy/haar konkrete lewensituasie plaasgevind.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3258/EJC121064
2012-06-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error