1887

n Die Kerkblad - Groot ywer vir klein takies : fokusartikel

Volume 115, Issue 3258
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons maak dikwels die fout om te dink dat God net sommige mense in sy diens kan of wil gebruik - net begaafde en bekwame mense, mense wat talentvol en welsprekend is, of wat Hy met besondere gawes toegerus het. Of dat net sommige take in sy Koninkryk werklik belangrik en vir Hom van waarde is - om iewers in 'n vreemde land sending te doen, of as predikant voltyds in sy diens te staan, of dalk ook nog om as ouderling of diaken in sy kerk te dien.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3258/EJC121070
2012-06-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error