1887

n Die Kerkblad - 'n Oogwink in diens van die Here : besinning

Volume 115, Issue 3259
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wanneer 'n mens aftree, kyk jy terug na 'n loopbaan en vra vrae oor die betekenis daarvan. Wanneer 'n predikant aftree, weet jy dat jou loopbaan maar net 'n oogwink was in die lang pad wat God met sy kerk stap. Die betekenis van jou loopbaan vervaag binne die konteks van die grootsheid van God se koninkryk. Tog gee so 'n loopbaan aan 'n mens 'n perspektief op die konteks van die kerk oor 'n bepaalde tydperk en laat dit 'n mens dink aan die uitdagings en geleenthede op die pad vorentoe. Hiervan kan iets in hierdie artikel weergegee word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3259/EJC122634
2012-07-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error