1887

n Die Kerkblad - Die geskrewe Woord is eg en waar : redaksioneel

Volume 115, Issue 3259
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Van verskillende kante en uit onbepaalde oorde word daar tans kritiek gelewer teen die Bybel as die Woord van God. Slim en geleerde mense kom met nuwe teorieë oor die bestaan en die inhoud van die Bybel. Nuwe benaderings tot en vertalings van die Bybel groei daagliks. Dit het implikasies vir jou geloof en vir jou verhouding met God. Dit bring ook twyfel en onsekerheid oor wat in die Bybel waar is en wat nie. Elke leser van sal hom en haar moet vergewis watter standpunte ingeneem moet word teen hierdie gevaar.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3259/EJC122644
2012-07-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error