1887

n Die Kerkblad - Ds. Niko Vorster 14 November 1939 - 4 Augustus 2012 : in dankbare herinnering

Volume 115, Issue 3261
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Nikolaas Vorster is as die oudste seun van Nicolaas en Susanna Vorster in Johannesburg gebore. Hy het nog twee susters, Sannie en Hannie, en twee broers, Koos en Fanie, gehad. Hy het op Helpmekaar Hoër Seunskool gematrikuleer en is daarna na die PU vir CHO om teologie te studeer. Hier het hy ook my ma Tineke Dubbeld in 1959 ontmoet. Hulle was 47 jaar getroud. Hulle was onderskeidelik aan die gemeentes Springs, Colesberg/Noupoort, Silverton, Klerksdorp se kapel aandiens, Rustenburg-Noord en Pretoria-Oos verbonde.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3261/EJC125120
2012-09-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error