1887

n Die Kerkblad - Wenners, wenners, wenners! : brandpunt

Volume 115, Issue 3264
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vroeg in Januarie word pres. Barack Obama vir sy tweede termyn as president van die VSA ingehuldig ná 'n genadelose verkiesingstryd teen sy teenstaander. In verkiesings is daar net een wenner. Dieselfde geld as 'n mens aansoek doen om 'n betrekking of as jy 'n tender indien. Die wenner kry alles. Al kom jy tweede, kry jy niks. Een van pres. Richard Nixon se beroemde uitsprake was: "As jy tweede kom in die Olimpiese Spele, kry jy 'n silwer medalje; as jy tweede kom in die politiek, vergeet mense van jou" (vry vertaal). So is die lewe dikwels. Daar is nie plek vir verloorders nie - selfs al is die "verloorder" 'n kortkop agter die wenner.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3264/EJC128469
2012-12-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error