1887

n Die Kerkblad - Die verbond in die Nuwe Testament : hoofartikel

Volume 115, Issue 3264
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die Nuwe Testament word 'n woord gebruik vir verbond wat die betekenis het van 'n eensydige wilsbeskikking, en dan dikwels in die sin van die laaste wilsbeslissing, 'n testament. Hiermee word die eensydige goddelike inisiatief en die verpligtende karakter van die verbond van God met Israel benadruk. Tweemaal kom die begrip "verbond" in die Nuwe Testament in die betekenis van "testament" voor (Gal. 3:15 vv; Heb. 9:16 vv).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3264/EJC128478
2012-12-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error