1887

n Die Kerkblad - Die reg om te weet en die plig om te beskerm : diskussie-artikel

Volume 115, Issue 3267
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die gebeure om die atleet Oscar Pistorius het vir dae lank die voorblaaie van koerante oor die wêreld heen oorheers. Plaaslik het die borgaansoek voor die hof ook groot opspraak verwek. Daar is selfs onderhoude met lede van die publiek gevoer, met die vraag of hy skuldig is of nie, en menings is vryelik geuiter.


Wanneer die media met die vraag gekonfronteer word of so 'n groot mediadekking en die voortydige uitsprake oor skuldig of nie geregverdig is, word gewoonlik geantwoord: "Die publiek het die reg om te weet!"

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3267/EJC133314
2013-04-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error