1887

n Die Kerkblad - Genade onbeskryflik groot : van oraloor

Volume 116, Issue 3268
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Gedurende Streeksinode Vrystaat en KwaZulu/Natal se sitting in Bloemfontein in November 2012 is die afgevaardigdes van die Geref. Kerk Harrismith platgeslaan deur die onverwagse nuus van die kassier van die Streeksinode dat slegs 60% van die goedgekeurde sustentasie vir 2013 aan die gemeente uitbetaal gaan word. Die rede wat aangevoer is, was die dalende beskikbaarheid van geld in die Sustentasiefonds van die breë kerkverband.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3268/EJC134937
2013-05-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error