1887

n Die Kerkblad - Hardkoppigheid bedreig jou geloof : fokusartikel

Volume 116, Issue 3269
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In baie verhoudings waarin 'n mens verkeer, kry jy mense wat hardkoppig is. Ken jy ook so 'n persoon in jou vriendekring? Dis mos die mens wat sy eie idees het waarvan hy nie wil afsien nie. 'n Hardkoppige mens is gewoonlik ook nie inskiklik nie. Hy het 'n bepaalde plan of ingesteldheid. Jy sal hom nie maklik kan oorreed om anders te dink of effens toe te gee nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3269/EJC136982
2013-06-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error