1887

n Die Kerkblad - Fonds vir teologiese studente skop af : teologiese skool

Volume 116, Issue 3270
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die GKSA, soos trouens al die kerke in ons land, staan voor groot uitdagings, maar ook voor groot geleenthede. Een van die groot uitdagings is die klein getal studente wat by die Teologiese Skool in Potchefstroom aanmeld om hulleself as predikante te bekwaam. Daar het byvoorbeeld vanjaar geen swart teologiese student aangemeld nie. Daarteenoor is daar die geleentheid om die evangelie in Suid-Afrika, en ook in ander lande in Afrika, te verkondig. Ons besef nie altyd hoe bevoorreg ons is om Sondag vir Sondag goeie Woordverkondiging te hoor nie. Goeie kennis en uitleg van die Woord is een van die Gereformeerde Kerke se sterk punte. Ons mag hierdie juweel nie verloor nie, en ons mag dit ook nie net vir onsself hou nie. Te midde van oppervlakkige Woordverkondiging is daar by baie gelowiges ook 'n behoefte om die Woord suiwer te hoor. Daarvoor is goed opgeleidepredikante nodig.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3270/EJC138086
2013-07-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error