1887

n Die Kerkblad - Hoekom is "mekaar" so belangrik? : fokusartikel

Volume 116, Issue 3270
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wat kan ons as Christene doen wat sal veroorsaak dat die wêreld sal erken dat Jesus die gestuurde Verlosser is? Miskien as die volgelinge van Jesus in Suid-Afrika die helfte van hulle geld aan die armes uitdeel, sal dit nogal 'n roering veroorsaak? Dalk as gelowiges landswyd 'n nuwe roepingsbesef kry en die strate invaar met Bybels en traktaatjies om ongelowiges met die evangelie storm te loop? Nee wag, dalk as ons meer kerke bou en predikante oplei om die menigtes tot bekering te roep, dit sal nou vir jou 'n groot impak maak.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/116/3270/EJC138093
2013-07-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error